Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Britstown soos dit tans daar uitsien is nie regtig vir my 'n toeristebestemming nie, maar ek vul elke keer daar met petrol op, met darem die hoofstraat wat nie sleg lyk nie."
"Die trokke wat in die nag op die N1 is veroorsaak die versteuring van die stilte wat mens graag wil ondervind."
"Heerlike oornaggeriewe, maar onprakties vir lang verblyf. Dis 'n veilige, mooi versorgde plek."
"Colesberg is a place where one can spend a day or two to experience the surrounding area."
"Ek hou baie van die Karoo. Dit is een van my gunsteling plekke van oral in die wêreld waar ek al was. Dit is yl bevolk, skoon, vars en die uitgestrekte vista's is goed vir jou siel."
"Ek dink dit is 'n mooi dorp, maar soos in baie ander plattelandse dorpe sien mens die verval en nie onderhoud deur munisipaliteit."
"Ek oornag net gewoonlik. Dorp is skoon. Eet by Plattelander, lekker kos en mense is gaaf."
"The Karoo is ideal for those who want to escape the busy city life. It teaches you to spend time with yourself."
"Een van die oudste dorpe in die land. Baie geskiedenis, pragtige uitsigte in park, dam het weer water, veilige gevoel in dorp en goeie punt om res van area te verken."
"Dis 'n dorpie so na aan my hart. Permanente duiwegesang as jy in die rustige strate wandel. "
"Nice sleepover point if you drive from Pretoria. Wimpy is the only sit-down restaurant."
"Ons het nie tyd gehad om rond te ry en bietjie plekkies te kyk nie, maar die restaurant waar ons geëet het, Bordeaux, se kos was uit die boonste rakke. Daar is baie mooi ou geboue in die dorp."