Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"It's the perfect drive-through little town to catch up on rest. Die Plattelander restaurant serves great food."
"Philippolis sal 'n baie oulike dorpie wees om te besoek net jammer die regering kan nie na die paaie kyk nie."
"Wonderlike plek om die lang reis van Gauteng na die kus te breek. Welkome rusplek en rustige atmosfeer van die dorp is perfek na 'n lang pad."
"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Ons slaap graag in Richmond oor want dit is gerieflik op ons roete. Die dorpie is redelik skoon en het 'n mate van bekoring. Ons is egter hierdie keer teleurgesteld dat amper al die restaurante vooraf besprekings vereis het. Dit sou gaaf wees as 'n mens vooraf daarvan in kennis gestel word sodat ons beter kan beplan. "
"Ons bid vir julle vir reën. Dis die bestemming waar hartmense, hartsvriende word."
"The end-of-the-year festival of lights should be on your bucket list! It was an amazing event!"