Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Neem maar gerus 'n afdraaipad, jy kan dalk net daai juweel ontdek wat jy nie gedink het bestaan nie."
"Voorwaar 'n juweeldorpie wat besoekers gerus na toe kan afdraai en gaan kuier. Ons het 'n ekstra dag daar spandeer en dit was die moeite werd. Ons wense vir Nieu Bethesda is dat hulle al hoe meer besoekers sal kry wat hulle dorpie geniet. Dis pragtig, rustig, skoon met vriendelike mense."
"Dorpie het baie agteruitgang beleef. Mens kan nie eens die kraanwater drink nie. Die Spur was ook baie teleurstellend, sou nie dit aanbeveel vir 'n plek met die gesin nie."
"Mooi dorpie uit vervloë dae. Baie goeie alternatief vir die N1 Kaap toe."
"Hanover was an unexpected delight. The entrance to the town is not encouraging and if I hadn't had a quick, friendly response from our host when I made the booking, we might well have decided to give Hanover a miss. I am so glad we didn't. It has all the tranquillity and charm one expects from a Karoo town. And we enjoyed the unexpected sight of hundreds of Rock Kestrels - summer visitors from Europe."
"Daar is baie om te doen in die omgewing, 'n bestemming vir die avontuurlustiges."
"Didn't really have time to wander around, however it is not a travel destination more of a farming community."
"Plekkie laat jou verbeelding gaan na die ouer tyd en jy wonder wat alles gebeur het daar. Ek's 'n dromer. "
"Indien die krag af is, is daar nie water nie. Sou lekker gewees het indien daar 'n restaurant was wat aandete kon bedien."
"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."