Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.
"Baie restaurante, mooi omgewing met baie om te sien en te doen vir klein en groot."
"Oudtshoorn is 'n pragtige dorpie in die Karoo, met soveel plekke in die omgewing om te verken. As jy hou van rustigheid en natuur is dit beslis 'n goeie keuse."
"Buiten vir al Oudshoorn se besienswaardighede, was Calitzdorp 'n lekker kleindorpie-besoek. Mooi wingerde, wynkelders, restaurante, ens."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
"De Rust is 'n moet-stop dorp. Met sulke ongelooflike mense kan jy gerus maar oorslaap en langer kuier. So jammer dat Covid 19 soveel klein winkeltjies laat sluit het."
"Oudtshoorn en omgewing is een van die dele vand die land wat jy altyd weer wil besoek! Al ry jy net deur die hoofstraat om die Klein Karoo te "voel"."
"Netjiese en baie skoon dorp met heelwat interessante winkeltjies wat my vrou besoek het! Montagu is 'n klein juweel in die Klein Karoo en die ideale oornagplek op Roete 62!"
"Lekker plek, goeie ligging, vele om te doen. 'n Mens moet 'n week soontoe gaan. Sal defnitief weer moet gaan om ander goed te gaan doen. Dis so skoon en netjies."
"Ons het vroeër self daar gewoon. Dis onrusbarend dat die voorheen netjiese, vooruitstrewende dorp erg agteruit gegaan het en verwaarloos voorkom. "
"Baie interessante plek met 'n ryk geskiedenis. Baie lekker eetplekke en 'n baie skoon dorp! Sal graag hier wil bly."
"Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte."