Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.
"Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry."
"Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede."
"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
"Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante."
"Quaint town with a lot of history and interest. Well located to explore the nearby wine farms and other attractions."
"Pragtige, skoon dorp met baie om te sien en te doen. Skilderagtige natuurskoon en omring deur die mooiste berge."
"Baie mooi in die binnekant nadat die buitekant van dorp lyk asof daar niks aangaan nie. Baie goeie restaurante en winkels."
"Lieflike, skoon en vriendelike dorpie, wens ons het meer tyd gehad om als wat hul aanbied te ervaar en besoek."
"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
"Daar is darem so baie om te doen! Ons het die Kango Grotte besoek en Cango Ostrich Farm. Die volstruisplaas was absoluut fantasties! Die kinders het dit verskriklik baie geniet!"