Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.
"Die Klein Karoo is soos enige ander deel van ons land met een woord: sielsverrykend."
"Pragtige rustige dorpie met 'n eiesoortige atmosfeer en heerlike eetplekke. Regtig 'n besoek werd."
"Pragtige natuurskoon en vriendelike mense. "
"Die dorp met temperature van uiterstes - was heel verbaas, genotvolle sonskyndae. "
"Ek het nog net 'n klein deeltjie van Oudtshoorn gesien want ek gaan meestal vir besigheid soontoe, maar om as toeris die dorp te besoek is definitief op my wenslys! CP Nel Museum is 'n moet vir elke besoeker."
"'n Fantastiese vriendelike dorp, warm vriendelike mense, baie interessante toere en besienswaardighede en netjies. Beslis 'n dorp om op 'n toerkalender in te pas."
"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "
"Montagu is a lovely little town that I will continue to visit over and over again."
"Die stadsbestuur sal moet begin om die strate en ander fasiliteite soos die burgersentrum op te gradeer."
"Oudshoorn is 'n interessante, vriendelike dorp. Ek sal graag in die toekoms bietjie langer wil bly."
"Dis een van die lekkerste vakansie plekke met mooi berge so ook omgewing, raai enige een aan om daar vakansie te gaan hou."