Verified Reviews
Kleinfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kleinfontein
Rated 3.9 out of 5 based on 11 reviews.
"Die misdaad is 'n bietjie kommerwekkend. Die eienaar sê daar is baie keer mense wat rondloop daar."
"Kleinfontein is 'n goeie bestemming in 'n boeregemeenskap nie te ver van Pretoria en Johannesburg en naby genoeg aan Brits."
"Great people and very welcoming. They addressed us as we have met before. Treated us like their own family. I will recommend them."
"Lieflike natuurtonele, maar eers nadat mens verby die kleinhoewes beweeg het, wat 'n baie swak indruk gee. "
"Ons het verdwaal op pad soontoe en moes paar keer bel om die plek te kan kry, maar die oom het ons baie gehelp. Ek sal net voorstel om 'n bord langs die pad te sit, of GPS koordinate te gee."