Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops."
"Fantastiese natuur om te gaan verken. Ryk aan geskiedenis. Pragtige hawe en rustige atmosfeer."
"Knysna se landskap is die mooiste deel van die Garden Route en Brenton on Sea is vir seker 'n dorpie waar jy kan ontspan."
"It’s a peaceful and lovely place to stay and gives you time to bond with your partner, family or friend and also get in contact with nature. It would be nice if it had a nightlife not necessarily clubs but rather lounges, bar etc. Something more fun for youngsters to do."
"Knysna is soos ’n ander wêreld. Dit is besonders mooi. Baie om te doen. Restaurante is fantasties!"
"Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking."
"Die mark by Sedgefield, die Redberry Farm en George se kersmark was goeie ervarings en word aanbeveel."
"Ons eerste vakansie in Knysna. Ons verwagtinge oortref. Beste vakansiebestemming nog. Kom beslis weer."
"Knysna is baie sentraal geleë vanwaar alle besienswaardighede besoek kan word. Uitstekende bestemming wat jou iets van alles bied naamlik: berg, see en woud. Ook verskeie aktiewiteite vir die avontuurlustige. Ook talle restaurante in die omgewing om van te kies na elkeen se smaak."
"Baie lekker vakansie gehou in Knysna, sentraal geleë tussen Plet, Tsitsikamma asook George en Mosselbaai."
"Ek het meer verwag, maar moet byvoeg dat ek 35 jaar laas daar was en dinge baie in die tyd verander het. As ek weer gaan sal dit beslis buite seisoen wees. Verkeer is 'n nagmerrie."