Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel."
"Knysna is beslis 'n plek om te besoek vir enige wegbreek geleentheid. Daar is baie om te doen en elke plek waar jy gaan het n uitstekende uitsig. 'n Week was glad nie lank genoeg gewees om alles te doen of alles te sien nie maar dit wat ons gesien en gedoen het was beslis 'n belewenis."
"The location is not for the fun-seeking type, but very secure with lovely walks and ample space for safe biking expeditions. "
"Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek."
"Ons het baie rondgery en was verras oor al die klein baaitjies waar mens kon afdraai en die dorpie besigtig. Die kos was uitstaande by al die restaurante. Knysna is goed geleë sodat mens 'n goeie verskeidenheid kan beleef sonder om te ver hoef te ry. "
"Short drive into Knysna, the waterfront and Thesen's Island. Perfect to browse the shops and lots of great restaurants."
"Costa Sarda is 'n woonbuurt, soos menige ander, en is nie regtig 'n uitstaande toeristebestemming nie, sover dit vermaak en dinge om te doen aangaan. Vir die rustige tipe vakansieganger of toeris is dit egter baie aangenaam, stil en binne loopafstand van die middedorp."