Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kouga Country

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kouga Country

Rated 4.5 out of 5 based on 430 reviews.

Wavecrest, Kouga Country

Surfpoint 9

"Baie veilig om te wees en kan enige tyd van die aand daar uitgaan."

Marina Martinique, Kouga Country

Martinique Cove

"Baie mooi omgewing. Bietjie ver van winkels, restaurante en ander besighede."

Wavecrest, Kouga Country

Timoak

"Baie mooi, veilige area."

Wavecrest, Kouga Country

Eike Selfsorg

"Baie mooi omgewing met lekker bulte, kon lekker daar draf."

Wavecrest, Kouga Country

Pottie's

"Lekker naby aan alles."

Ferreira Town, Kouga Country

Unit B5 Villa Delphini

"Ferreira Town is die perfekte vakansiebestemming. Stil en rustig sonder om vervelig te wees. Heerlike swemstrand, pragtige uitsigte, lekker restourante, alle winkels wat nodig is. "

Marina Martinique, Kouga Country

Marina Martinique - Jamaican Palms no 20

"Baie mooi en rustige plek om vakansie te hou."

Marina Martinique, Kouga Country

9 St Kitts 9

"It would really be nice if there was a facility to hire a boat for time that we were there."

Wavecrest, Kouga Country

50 on Salie

"Baie veilig en secure."

Wavecrest, Kouga Country

Timoak

"Mooi gevestigde area met pragtige uitsig oor die see. "

Marina Martinique, Kouga Country

3 La Caribe

"Baie mooi en lekker kuierplek."

Ferreira Town, Kouga Country

Villa Arte 5

"The town is safe for visitors."

Ferreira Town, Kouga Country

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Ferreira Town, Kouga Country

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Wavecrest, Kouga Country

Boekenhout

"Baie baie skoon, self met die vakansie dae geen vullis wat rondlê. Stil en rustige buurt met skoon netjiese strand."

Humansdorp, Kouga Country

40b Guesthouse

"Ek persoonlik dink nie Humansdorp self is veel meer as 'n klein, slaperige, plattelandse dorpie nie. Maar dit is baie naby aan Jeffreysbaai, St Francis, Oesterbaai en net 'n uur of so se ry van verskeie lieflike strande by plekke soos Stormsriviermond en Plettenbergbaai. 'n Baie goeie basis vanwaar jy allerhande wonderlike plekke kan besoek. En die dorp het genoeg supermarkte en "Fast food"-winkels om jou maag permanent vol te hou, asook meeste van die groot banke. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam. "

Marina Martinique, Kouga Country

Blues Bay 3

"Toegang na die area kan verbeter word."

Humansdorp, Kouga Country

40b Guesthouse

"Sal nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar is naby die werklike toeristebestemmings! "

Kouga Country

Gamtoos River Mouth Luxury Tented Camp

"Bly weg van hierdie gebied oor nuwejaar."

Wavecrest, Kouga Country

J-Bay Flat Near Beach

"Naby al die winkels en nie ver van hoofstrand."

Wavecrest, Kouga Country

Wildpebbles

"Wavecrest is 'n wonderlike plek. Baie aktiwiteite en baie bekostigbaar. Die strande en restaurante is werklik troeteldier-vriendelik. "

Wavecrest, Kouga Country

Timoak

"Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around."

Wavecrest, Kouga Country

Chez Pierre

"Baie netjiese woonbuurt."

Wavecrest, Kouga Country

Boekenhout

"Naby alle winkels asook verskeie strande. Baie lekker uitbreiding."

Humansdorp, Kouga Country

Humansdorp Boutique Hotel

"An interesting ageing country town, laid back, fairly clean, with reasonably managed social change."

Wavecrest, Kouga Country

Bay Cove Inn

"Naby genoeg om binne 'n paar minute se ry, by al die hoof aantreklikhede en restaurante te wees."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!