Verified Reviews
Kouga Country
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kouga Country
Rated 4.5 out of 5 based on 430 reviews.
"Baviaanskloof het pragtige natuurskoon. Die ideaal vir die 4x4 beginner. Patensie is 'n baie oulike dorpie."
"Prakties, stiller en redelik sentraal geleë. Sal eerder hier bly as te naby aan die hoofstrand, jy het alles om jou en niks is te ver nie."
Marina Martinique, Kouga Country
Claptons 18 Jeffreysbaai"Die Marina Martinique is pragtig, maar mens moet ver deur 'n informele nedersetting ry om daar uit te kom."
Marina Martinique, Kouga Country
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
"Pragtige plek. Die foto's spreek boekdele. Die netheid en reuk in die plek is 'n teken van perfekte huishouding. Baie dankie."
"Next time if there's anything faulty or not in working condition the travelling agency or owner should communicate it in advance so the people are aware."
"For older people and young children it is very difficult to get to the beach over the dunes. "
Marina Martinique, Kouga Country
Claptons 18 Jeffreysbaai"Pragtige plek - net jammer dat die enigste pad daarna loop deur 2 plakkerskampe, wat 'n ontnugtering! Winkels is nogal ver van Clapton (5/6 km) en weer moet jy deur die kampe!"
Marina Martinique, Kouga Country
21 Jamaican Palms"Marina Martinique is a lovely travel destination."
Marina Martinique, Kouga Country
12 Claptons Marina Martinique"Pragtige opgepaste plek, netjies, pragtige plantegroei en wonderlike sekuriteit. "
Marina Martinique, Kouga Country
Martinique Cove"Fabulous place and the host is friendly, kind and always helpful."
"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."