Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackalberry Ridge - Dream Resorts"Baie skoon, netjies en goed onderhou."
Hectorspruit, Kruger National Park South
Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Rustig en mooi met heelwat diere. Lekker stapplek. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Marloth Park is our favourite destination, we frequently visit there."
Marloth Park, Kruger National Park South
Crocodile Kruger Safari Lodge"Bring baie ys en maak gereed vir die hitte. Pragtig!"
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Lekker omgewing met baie wild. Was lekker om met die fietse te kon ry. Daar kan wel bietjie aandag aan die grondpaaie gegee word. Ek sal weer gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Nie vir mense wat enigiets anders as stilte en rus-en-vrede soek nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kinders van die Wind"Wonderlike munisipaliteit met vriendelike inwoners (mense en diere). Dis ons derde besoek aan Marloth en nog vele wat voorlê! Maak seker julle besoek die Boskombuis tuisnywerheid - baie vriendelik en het die heerlikste melktert in SA!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Legacy (Seekoei 3295)"Goed vir wildtuinbestemming of vakansie in die oostelike Mpumalanga."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Ek is gaande oor Marloth Park. Die rustigheid weg van die stadsgejaag is kos vir my siel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Oasis Bleue"Ons as gesin is mal oor Marlothpark. Hou van die bos en natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Huisies is mooi onderhou en nie op mekaar nie. Die Krokodilrivier loop al langs die park en mense kan vir kms loop of ry en altyd iets by die water sien. Mense is vriendelik en vertel graag wat hulle gesien het en waar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kuyesa Maduze"Alles is veilig en baie rustig. Baie beter as wildtuin en goedkoper. Al die diere is meer in Marlothpark en lyk lekker vetter."
Marloth Park, Kruger National Park South
Leopard Street Marloth Park"Groot liefde vir Marloth Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nholo Resting Place"As jy bosveld soek, is Marloth definitief die beste plek om te wees! Elke huis is op sy eie (nie te naby aan ander nie), daar is baie diere wat heeldag om jou is, dis baie rustig en stil en jy kan lekker rus. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lidvubu Lodge"Marloth Park is 'n awesome vakansieplek en rusplek - was nog nooit teleurgesteld nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Die ideale wegbreek. So na aan die natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ruslekka"Marloth Park is 'n oase in die bos vir die natuurliefhebber!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Marloth is die beste plek om vakansie te hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyati Safari Bush Camp"Ongelukkig is die afstand bietjie ver anders sou ons een keer per maand soontoe wou gaan. Was verras oor die uitbreiding by die winkelkompleks. Wel gedaan!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Marloth Park is 'n perfekte rusplek met sy diere."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"The area is well kept and so clean. The houses are quite unobtrusive and blend in with the bush. A path along the fence makes for an easy walk and you get the chance of spotting animals across the river. "
"Alhoewel die suidelike deel van die Wildtuin baie droog op die oomblik is, is daar die bykomende voordeel dat die roofdiere nou fees vier. Tyd in die natuur bly altyd wonderlik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Pragtig! En die mak diere wat kom groet het, was 'n groot bederf!"
Marloth Park, Kruger National Park South
De Bruine Huis"Heerlik as jy hou van die natuur en bosveld. Baie warm."