Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"The place itself is beautiful and clean."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Kan gerus bietjie meer doen aan die paaie. Selfs in 'n 4x4 skud jy jou babbelas los. Maar op die ou einde is dit tog 'n bosveldtrippie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Onse Stoep"Marloth se sekuriteitsmaatskapy kan bietjie opskerp met die in- en uitgaan van die motors. Daar is nie veel beheer oor wie ingaan en wanneer en of hulle uitgaan nie, werkersbusse ens. moet inteken sodat beheer oor sekuriteit gehou kan word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Mal oor Marlothpark. Gaan elke jaar soontoe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Die waterpark en restaurant met ander winkels is 'n groot plus asook die baie diere wat vry rondloop. Die baie werkers en werksvoertuie en besige deurpad doen egter skade aan die rustigheid van die plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Marloth Park is really an enjoyable plaCe. The restaurant on the river called Amazing Kruger view had delicious food, service was friendly. Loved my visit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Maak nie saak hoeveel keer mens al in Marloth was nie dit bly maar net fantasties met elke kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"As someone who loves the bush, Marloth is a fantastic getaway for people who want the look and feel of the bush at their doorstep. All that was missing was the sounds of lion. There's two small shopping facilites so any holiday goer is well catered for."
Marloth Park, Kruger National Park South
Warthogs Creek"Marlothpark is 'n baie lekker bestemming aangesien daar baie aktiwiteite is in die Park, en jy is op die Krugerwildtuin se voorstoep. Marlothpark ontplof egter behoorlik uit sy nate nou. Daar is baie bouwerk aan die gang. Nuwe huise. Die resultaat is dat daar baie verkeer is - toeriste asook kontrakteurs. Die hoeveelheid nuwe huise wat opgaan beteken ook dat mens se bure nou al nader aan jou kruip. Grondpaaie word ook nie goed deur munisipaliteit in stand gehou nie, dis maar stamperig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Self-Catering Cottage"Marlothpark is die ideale wegbreek. Die diere beweeg vrylik tussen die huise deur en die voëllewe is fantasties. Al die nodige dienste is beskikbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Marlothpark is omring met voëls, diere en naby aan Kruger Park. Die grondpaaie is soms ongemaklik met gate en ongelyk, maar is deel van natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Kan dit gerus as stopplek oppad wildtuin toe gebruik en jy sal definitief meer wild hier sien as in die wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Restaurante heerlik skoon. Geraasloos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Marlothpark is ideaal as jy naby genoeg aan die wildtuin wil wees vir 'n daguitstappie of twee. Ons het werklik die "bosgevoel" gehad met soveel diere op ons voorstoep. Doen inkopies vooraf, want die winkeltjie in Marlothpark was nie watwonders nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Sal Marlothpark graag wil sien na die eerste reën. Heerlike dorpie op sy eie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shebamona"We enjoyed seeing the wild life and also getting to feed some of the animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Marlothpark is gerieflik gelee naby KNP en selfs as 'n stop oppad na Mosambiek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Wonderlike plek. Hartsplek vir 'n wegbreek."