Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Baie vriendelik en lekker, maar bietjie duur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger View Tree House"Roads in the North of Marloth have been severely damaged by recent heavy rains."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"I love Marloth, but I am concerned about the criminal element which is creeping in."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Tortoise Shell"Wil net baie dankie sê vir die kliniek wat bygekom het. Dit kan in noodgevalle handig te pas kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hakuna Matata"Kan bietjie besig raak met tye - maar as jou verblyf reg is, sal jy dit skaars weet!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger KayaLakho"Reg in die bos. Ons hou nie van die voer van die wild nie. Dit kan erge gevolge hê. Ek dink die paaie moet as swak aangedui word. Selfs ons 4x4 Pajero het skade opgedoen. Dis nie jul kliënte se skuld nie, aangesien dit 'n munisipale gebied is! Ook elektriese drade is oopgespoel!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Habibi"Ek sal die plek hoogs aanbeveel vir 'n onvergeetlike vakansie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"The security field office was a little rude, and we were not really helped or informed where the unit was or how to book in and what we needed on arrival."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Three Rondavels"It is a very nice place close to the Kruger National Park and very neat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Easy access to Kruger, nice facilities and the animals that pop past are awesome. Love Marloth."
Marloth Park, Kruger National Park South
John and Noleen's Place"Goed geleë met alle fasiliteite wat 'n mens benodig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"They need to have more attractions that cater for everyone even financially."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyati Safari Bush Camp"Dit is die perfekte wegloop, sou graag langer wou bly. Rus en vrede in die natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Mugwenzi"Rustig, beskaafd en ordentelik. Die restaurante is van top gehalte."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zinkwazibush"Die winkeleienaars is nie baie behulpsaam om inligting te gee oor mekaar nie. Ek het by verskeie winkels omgegaan om te vra waar Daisy's Den was. Een eienaar het nie "geweet" waar dit was nie (alhoewel sy reeds 20 jaar daar woon!) en die ander een het my heel in verkeerde rigting ingestuur net om uit te vind die winkel is 20 meter verder. Dankie vir Daisy's Den se mense wat so behulpsaam en vriendelik was. Ek waardeer dit."
Marloth Park, Kruger National Park South
a Zaganaga Kruger Lodge"Ons geniet Marloth Park vreeslik baie. Mens ontspan maklik tussen die natuur en diere"
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant-House"Paaie het aandag nodig. Sommige plekke is amper net met 'n 4x4 bereikbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Absolute Safari Guest Lodge"Dit raak nou 'n besige dorpie met baie aktiwiteit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Ongelukkig is die grondpaaie in Marlothpark in 'n slegte toestand en het aandag nodig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Lekker geleë teen die Krokodilrivier en natuurlik net 'n klipgooi van die Kruger af."
Marloth Park, Kruger National Park South
Morgenster"Ideale plekkie om eendag te kan aftree. Veral as jy van die Bosveld hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Besoek Marloth vir die laaste 28 jaar ongeveer 3 keer 'n jaar. Sal die 400 km met plesier ry vir die rustigheid."