Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Self-Catering Cottage"An amazing destination for all bush lovers."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Bush Retreat"Rustige atmosfeer. Winkelsentrum het alles in wat nodig is. Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Marlothpark is altyd vir ons 'n lekker plek om by te gaan rus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ndlovu Rest"Almal was baie vriendelik en opgewek. Spesiale dankie aan die lifeguard by die swembad was so mooi na al ons kiddies gekyk het. Dink sy naam was Sipiwe/Sipiwo."
Marloth Park, Kruger National Park South
Getaway Bush"Marlothpark is 'n juweel. Ongelukkig raak dit nou baie besig met baie nuwe huise wat opgerig word. Nietemin is daar heelwat diere en hulle pas aan by die mense en is oral sigbaar in die kamp. Dit is oor die algemeen 'n lekker plek om af te skakel en te rus. Sal selfs 'n perfekte plek wees om af te tree met Malalane wat net 30 km van daar af is met alle nodige dienste."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doornkom"Sal enige tyd weer gaan. Baie van die diere gehou, was lekker en het lekker gerus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pheasant Crest"Marlothpark is die beste plek vir iemand wat voel hy het tyd nodig om net te ontspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Weltevrede Lodge"Sal baie graag daar wil grond koop en plek bou vir aftrede. Netjies en baie skoon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"I absolutely loved being at Marloth Park!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Ek was net ’n bietjie bekommerd omdat daar so baie locals vrylik in Marlothpark rondloop."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Three Rondavels"Die beste plek om te oornag as jy die Kruger Wildtuin wil besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die verskeidenheid wild in Marloth Park is 'n bonus as mens nie die dag Kruger toe wil ry nie! Rustigheid en vrede is kos vir die siel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kiburi Lodge @ Kruger"Marlothpark is a nice place. And the animals is a light to your soul."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as 'n vakansiebestemming."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Baie rustig en lekker. Naweke baie bedrywig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ruslekka"Almal in Marloth is baie vriendelik en die diens by enige plekkie waar jy instap is fantasties."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Hazyhaven Guest House"Mooi dorpie met goeie eetplekke."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Almal is altyd so vriendelik vanaf die hekwag tot die mense in die winkelsentums."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Dankie Jabula Lodge vir 'n heerlike aandete!"