Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"Die park is puik, baie diere, geen geraas, baie privaat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Stoep At Kruger"Lekker waterpark naby vir kinders en gesinsontspanning. Nodige winkels beskikbaar vir voorraad."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Maroela Lodge & Spa"Ons bly gereeld in Marlothpark. Ons geniet die park. Alles is daar wat nodig is. Jy kan kies en keur tussen akkommodasie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Gaan in die winter, of maak seker eenheid het lugversorger. Baie muskiete, maar is 'n rustige, pragtige bestemming."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vakantiehuis Thandiwe"Marlothpark is vir ons 'n heerlike kuierplek. Ons geniet die wildtuin-gevoel. Dis baie gerieflik en naby genoeg aan Komatipoort indien nodig."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die grondpaaie is net baie sleg om rond te ry. Lae voertuie sal beslis nie deug nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maningwe"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Baie lekker plek. Sal definitief weer soontoe gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ovanhys Rest"Die grondpaaie kort net ’n goeie skraap. Die grondpad skud jou behoorlik uitmekaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Ongelukkig het te veel werkers ongemagtigde toegang tot Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Spesiale plek Marlothpark. Diere is baie mak en dra by tot rustige atmosfeer. Winkeltjies in oord ook gerieflik met alle basiese behoeftes beskikbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Habibi"Ons eerste besoek aan Marloth, maar nie die laaste nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Lily"'n Heerlike bestemming waar jy heerlik kan ontspan en die wild bekyk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Altyd ’n fees! Kan nooit wag om terug te kom nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
'NdaBushi"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die WilleTuin"Baie wild gesien! Dis ook skoon en netjies."
Marloth Park, Kruger National Park South
Our Roots"Marloth Park is die beste opsie om die Kruger Park te besoek indien jy nie self in die Kruger Park wil tuisgaan nie."