Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden Safari Country House"Ons geniet die park vreeslik en gaan gereeld. Ons het hierdie naweek Saterdag en Sondag 4 van die Groot 5 net langs die draad van die wildtuin gesien. Ons geniet die park vreeslik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Leopard Street Marloth Park"Baie oulike plek met pragtige natuurskoon. Winkels en pretpark beskikbaar. Daar wind wel heelwat konstruksie plaas wat veiligheid kan beïnvloed. Totaal en al aanbeveel vir die hele gesin. "
Marloth Park, Kruger National Park South
De Bruine Huis"Very nice, well kept reserve. The only thing I would recommend is maybe a better check-in system for more security. It seems that everyone just could drive/walk in without any registration of identification."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Marloth Park is bos op sy beste en het die perfekte ligging vir wildtuinbesoeke. Marloth gaan ons beslis nog baie sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bateleur Bush Lodge"Great destination, very convenient. Needs better network coverage though throughout the park for MTN. "
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Klaarblyklike werkers wat langs die pad oorkant die winkels rondlê en die plek bemors is 'n seer vir die oog en skep ook geleentheid vir ongewensde elemente om rond te hang. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Casa Ava"Marloth Park bly en sal altyd 'n avontuur wees. Ek sal definitief weer Marloth toe gaan!"
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Sekere van die paaie baie moeilik om op te ry. Rustige omgewing. Lekker plek om te ontspan, goeie ontvlugting van stad se gejaag. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Ngululu"Goeie afsaalplek naby Krokodilbrug. Restaurante of goeie eetplekke definitief 'n groot tekort. Die kos was definitief nie op standaard by van die restaurante nie, swak gehalte en duur. 'n Goeie wegneem-eetplek sal beslis 'n aanwins wees. Slaghuis was nie op standaard nie. Sekuriteit by hekke groot bekommernis. Ek is hoeveel keer in en uit die park en is nie een keer gestop nie. Ek het al baie by Marloth gebly en sal beslis weer soontoe gaan. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Baie dankie. Sal beslis weer gebruik maak. Dankie vir vriendelike eienaars."
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Drade kan net meer gereeld nagegaan word. Het langs heining geloop en 'n massiewe gat opgemerk, seker 'n olifant sou daardeur kon loop."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maranze@Marloth"Dit was weereens heerlik gewees om God se skepping te aanskou met al die wild en die diere en al die babatjies. Sal dit vir seker weer doen. Baie dankie vir alles, ons het dit ten volle geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impalas Walk"Dit is baie rustig en lekker om daar te kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Heerlike plek om te wees, waar jy sommer allerhande diere by jou huisie kan sien. Dis naby aan die Malelane hek en Krokodilbrughek van die Kruger Wildtuin. Marloth Park het 'n winkel met ATM en verskillende restaurante om te eet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tora Rona"Dit is tans ongelooflik droog by Marloth Park, maar nogtans is daar 'n rustige atmosfeer en kan jy net ontspan. Dankie, het dit geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Wonderful place to getaway from the city."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Die slaghuis in Marloth is nie vir my op standaard nie. Geen ander klagtes nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"My eerlikke mening is dat Marloth nie oopgestel moet word vir groot toeristegroepe nie. Dit is 'n heerlike wegkomplek vir Suid-Afrikaners vir 'n naweek of selfs 'n paar dae. Word hy te veel oopgestel, gaan daar definitief oorvloed van mense by die sentrums wees, veral by die nuwe waterpark. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Dis fantasties om so lekker in die natuur te wees. Dis ook 'n bonus om so naby die Kruger Wildtuin te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Maar net die veiligheid. Verder niks nie. Baie goeie en lekker plek. Wild gesien. Sal Marloth aanbeveel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Die park lyk verwaarloos met baie bourommel en sommige huise wat erg verwaarloos is. Vriende het genoem dat Marloth Park agteruitgegaan het, en ongelukkig moet ek (na ons verblyf) daarmee saamstem. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion's Lair"Awesome place to spend time in nature. The locals are very helpful and friendly."