Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ballito is amazing place, has very beautiful beaches with tidal pools incase the waves are aggressive. You can still enjoy a swim in a tidal pool right there on the beach."
"5 ster vir Umhlanga (algemeen Noordkus). Durban self - glad nie, ek sien dit as 3 sterre."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Wensleydale Guest Lodge"Pietermaritzburg bied baie goedkoper en nét sulke goeie blyplekke as wat die Midlands het. Ek sal eerder daar bly en in die Midlands kuier met daguitstappies heen en weer."
"Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!"
"Durban is a great destination. The beaches are lovely, particularly at sunrise and sunset!"
"Spud is heerlike retaurant en ons was groot groep van 10 mense en almal se kos was uitstaande. Lekker karaoke op Vrydagaand gehad."
"Skoon strande met lekker weer en beslis waarheen ek weer sal gaan, veral by die Waterpark."
"Stel voor dat Sodwanabaai meer en beter aanduidings het van plekke met toegang tot die see. Ons het op die derde dag, deur met 'n jong kelner te praat uitgeving waar daar uitstekende snorkel- en duikskole is. 'n Inligtingsentrum met goeie inligting sal 'n groot aanwins wees."
"Dis 'n heerlike vakansie atmosfeer met soveel lekker plekkies en markte en goedjies in die omgewing. Lekker wegbreeknaweek gewees."
"Dit was ’n werksbesoek. Durban as sulks is nie vir my ’n ideale bestemming nie. Daarom verkies ek eerder die Kloof-area."
"Klein, stil en pragtige dorpie aan die Suidkus. Naby genoeg aan al die bekende aanloklikhede tussen Shelly Beach en Port Edward. Vir seker geskik vir diegene wat ’n rustige, veilige vakansie saam met die gesin wil geniet."
"Being a smaller town, not too busy. Thankfully no thoroughfare roads, so very safe and quiet. Monkeys take chances, got to keep your eyes open!"
"Lovely town, we built great memories as a family. Thank you Ballito for treating us well."
"Glenmore is 'n pragtige stranddorpie met wonderlike strande. Die natuurskoon is pragtig. Daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing."