Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"
"No decent place to buy meat, was shocked as to how run down town is compared to the days we used to frequent there on family vacation, but Ramsgate was still okay, thankfully."
"Uvongo is a very beautiful part of the South Coast. The beaches are so lovely."
"Clean friendly neighbourhood. Lots of lovely places to visit and things to do in and around the South Coast."
"Dis die moeite werd om Amanzimtoti Stella Maris woonstelle te gebruik vir jou verblyf tydens jou vakansie as jy Amanzimtoti toe kom."
"Pragtige dorp en pragtige strande. Beslis die moeite werd om te sien en te beleef."
"Margate en omgewing was weereens 'n besondere ervaring. Het dit geniet! Die restaurante in die omgewing was besonder goed en moet nie praat van die permanente inwoners nie. Ek en my dogter het welkom en tuis gevoel."
"Sodwana is maar 'n klein dorpie wat duikers, vissermanne en natuurmense trek. Daar is nie groot winkels soos in ander dorpe nie, maak maar seker jy bring vars vleis, daar is nie maklik bekombare vars vleis in die area nie. Baie lekker vir ontspanning met 'n paar lekker eetplekke en kuierplekke ook."
"Sodwana is wêreldbekend vir duik, maar hulle het ook baie goeie restaurante en 'n verskeidenheid van diepsee-visvang-charters."