Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Myrlou Cottage"Pragtige roete met baie mooi winkels en eetplekke. Herinner baie aan Clarens, behalwe dat daar baie meer te sien en te doen is."
"Jy moet maar versigtig wees. Bedag en seker wees van jou omgewing ten alle tye. Omdat dit in COVID-19 was, het ons nie te veel rond beweeg. Nuwe Promenade great."
"Dit is 'n stil area, maar nog naby genoeg aan die strand en ander sentrums."
"Die winkels is naby vir dit wat jy nodig het, was nie juis by die swemstrand nie."
"Port Edward is 'n mooi vakansiedorp en bied alles wat mens nodig het. Winkels, doktors 'n apteek en wonderlike swemstrande."
"Uvongo as geheel is vir ons baie lekkerder geniet dit vreeslik. Margate gaan bietjie agteruit in ons oë."
"Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek."
"Ek het die omgewing, restourante en plaaslike mense se gasvryheid baie waardeer."
"Heerlike vakansiebestemming. Elke oggend vroeg al mense aktief met draf en fietsry. Geen gevoel van vrees nie. C-Bali het die heerlikste kos asook 'n puik strand."
"Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees."
"Margate-strand het ‘n mag-nie-swem-nie-bord en daar was geel skuim in die see. Uvongo se strand was beter."
"Baie skoon strande, en goeie eetplekke. Dorp baie skoon en veilig. Wildritte baie goed."
"Some of the places are over priced for site seeing. The mini golf is awesome for the children and very accommodating owners."
"Was during Covid so difficult to say. Definitely more beggars on the streets and in parking lots."
"A most pleasant surprise with superb restaurants and shops. We thoroughly enjoyed the Ballito Boardwalk."