Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Gough Heights 6"Baie lekker strand, baie skoon en veilig het lekker restaurante in die omgewing. "
"Ek gaan gereeld Shelly Beach toe en bly altyd in selfsorg-eenhede, maar sal nie weer by die mense nie. Al die ander plekke is beter ingerig en mense is behulpsaam. "
"Beautiful place if any one needs to get away from the busy lifestyle, Port Edward is the place to be."
"Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiële swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiële swemstrand met reddingspanne aan diens."
"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."
"Paaie vanaf Clarens na Underberg nie van die beste nie, maar die uitsig maak dit die moeite werd."
"Ek kuier gewoonlik in die Kaap. Dit was nou my eerste keer by Amanzimtoti. Die seewater is lekker warm en mens kan lekker baljaar in die see. Daar is lewensredders en haainette in die see. Ek het ook gesien dit word daagliks inspekteer. Amanzimtoti was nie vir my so besig soos Umdloti nie. In die aand het ek ervaar is daar nie vrek baie vermaak nie. Ek sal definitief as ek weer Durban besoek by Amanzimtoti gaan bly."