Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal."
"Thank you Ashton, for checking up on us, checking if we are fine, thank you again for the great apartment you made available for us to stay, have recommended our friends."
"Dis perfek vir iemand wat met hulle hondjie wil vakansie hou. Nie net is die strand hondevriendelik nie, maar ook baie skoon. "
"I really loved Rosetta & the fact that we were away from the hustle & bustle, but also relatively close to many quaint little shops. The drive back to PMB is also lovely, with many possible stops along the meander, Granny Mouse, Piggly Wigglly and many more. Also not too far from home."
"Naby twee swemstrande, dis rustig. Pragtige uitsigte, mens kan daar gaan stap saam jou gesin. Ons sal beslis weer daar bly. "
"Calm and peaceful, plenty of places for eating and shopping nearby, without all the bustle of Durban and Umhlanga."
"Die stand was mooi skoon, behalwe die Lagoon. Orals was bottles en papiere. Ek dink die Livesavers kan vroeg oggend deur stap en skoon maak. Dankie vir hulle diens ook. Maak dit vir ons veilig. "
"Pragtige strand. Alle verblyf is 'n ent van die strand af as gevolg van iSimangaliso."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Villa Mia 12"Ons is al vanaf vroeg 1970 gereelde besoekers aan St Lucia maar ongelukkig kan ons die afgelope jare elke keer agteruitgang bespeur. Dit is nie meer 'n visvang paradys nie en dit wil voorkom of niks gedoen word aan die riete wat die meer toegroei nie. Bote kan nie eens meer te water gelaat word nie, die riete het die hele plek oorgeneem. Om Cape Vidal toe te ry is maar al wat mens kan doen maar die ape daar is so agresief dat dit ook nie meer 'n plesier is nie. Het my vrou se kos uit haar hand geneem. Wanneer jy hulle verjaag, wys hulle tande en kom nader."
"Umhlanga is 'n plek as jy van die besige stadslewe hou, beslis nie as jy opsoek is na stilte en die waardering van die natuur nie."