Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Sal lekke wees as daar 'n swem strand naby was in loopafstand met lewensredders aan diens. "
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Manaba is 'n pragtige en skoon strand. Sal dit vir toeristebestemming aanbeveel."
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
"Die winkelsentrum het net baie rondlopers wat mens lastig val as mens gaan inkopies doen. Ons het maar op ander roetes ons daaglikse benodigdhede gaan koop."
"Boardwalk is nie van Ballito strand tot Chakas Rock soos sommige webwerwe beskryf het nie wat teleurstellend was."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Uitspan 5"Strand en meer met cruise was wonderlik. Cape Vidal is pragtige netjiese strand vir snorkel en scuba. Kaasmakery ook baie oulik. Orals is baie vriendelike diens. Baie veilig gevoel orals."
"Strand nie meer so skoon nie. Daar word baie plastiek en bottels uitgespoel. Sal voorstel dat stadsraad mense in diens neem om strand daagliks skoon te hou. "
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Jozini Tiger Lodge - Dream Resorts"Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff."
"Great place for quaint little out of the way places to eat and curio shops, beautiful countryside very green but expect to encounter monkeys, goats, deer and on one occasion a pig on the roads!"