Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Selfoon en internet ontvangs is baie beperk op sekere plekke alhoewel die toring naby is. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Bridge Holiday Resort"St.Lucia is a wonderful little village with best infrastructure and many offers for everybody. "
"Ek het dit baie geniet om weer in daar area van Durban te wees, nadat ek laas as kind daar was. 'n Groot probleem en teleurstelling is die hoeveelheid bedelaars wat jou lastig val terwyl jy nou eintlik langs die strand/voetpad/board walk wil stap. "
"Doonside self het nie baie om te doen nie, maar alle fasiliteite is naby genoeg. Doonside se strand is wel baie skoon en netjies. Veilig gevoel met my gesin op die strand."
"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."
Central Drakensberg, KwaZulu-Natal
Bridal Drift Cottage"Paaie oor die algemeen in 'n swak toestand, veral grondpaaie en nie altyd geskik vir die hedendaagse kleiner motors met lae-grondvryhoogte nie."
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Country Corner Bed & Breakfast"Besoek gerus Lüneburg Skool en Lutheran kerk langs die skool."
"Salt Rock is 'n rustige plek om vakansie te hou met mooi skoon strande en genoeg winkelsentrums naby."
"As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak."
"Dis 'n lieflike area. Daar is nie veel om in die area te doen behalwe see en strand en een of 2 eetplekke. "
"Leisure Bay is fantasties en ek beveel almal aan om by T.O Strand 'n draai te maak wat ek 'n 10 ster sal gee."
"Netjiese buurt. Sentraal geleë tussen Umhlanga en Durban middestad. Heerlike eetplekke in omgewing."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Villa Mia 11 St Lucia"Heerlike wegbreek en nog steeds naby al die geriewe. Die moeite werd om hierdie bestemming te besoek. Waarde vir geld."
"Strand is pragtig en goed in stand gehou. Dis net 'n plesier om daarheen te gaan as jy wil gaan ontspan! Blue Lagoon cocktail bar en restaurant en waffle house als reg by die strand! Heerlik!"