Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Lekker stil dorpie, kon ongelukkig nie swem nie a.g.v. van koue, wind en haaiwaarskuwings. Sou graag wou hê hulle moet die strand gelyk stoot soos ek dit onthou. Swemstrand is baie klein, maar andersins as dit was dit baie lekker."
"Dis ‘n heerlik rustige dorpie, solank mens na alles kan stap. Alle basiese goedere is beskikbaar. Baie naby aan lughawe."
"Amanzintoti bly ons gunstelling bestemming. Maklike toegang na alle plekke aan die Suidkus van Natal."
"The Wafflehouse offers the best waffles south of Brussels and the staff are so cool. "
"Voëlpark word glad nie onderhou nie. Daar is vuil water, geen voëls, beeste loop in die park rond!"
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Uitspan 5"St Lucia is pragtig! Die plek is veral gewild onder toeriste van Europa en die rede is duidelik want daar is baie om te doen en te sien! Ons het op St Lucia besluit omdat ons, ons hondjie wou see toe neem en dit was ideaal. Meeste van die restaurante het ons ook toegelaat om hom saam met ons te bring en hy het stroopsoet onder die tafel gesit. Ons kan St Lucia ten sterkste aanbeveel as 'n heerlike vakansie bestemming!"
Sheffield Beach, KwaZulu-Natal
Villa Royale 303"Where is Sheffield Beach? There are some coves in the close vicinity but unfortunately these were not suitable for swimming and littered with some building rubble and other rubbish, especially the cove below Villa Royale. It can be so nice there if maintained like the appartments."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Bridge 19 Self-catering"Mooi plek, sal enigiemand aanraai om soontoe te gaan."
"Ballito is 'n heerlike seevakansie-bestemming wat nog nie te gekommersialiseer geword het nie, alhoewel daar heelwat winkelsentrums beskikbaar is. Daar is ook 'n groot verskeidenheid restaurante, wat alle voorkeure en smake sal pas."
"Lawrence Rocks is beautiful, however, they need to do something about the litter. We have such a beautiful country, but sadly some people don't clean up after themselves."