Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"South Beach, beautiful beach in Durban next to the uShaka Marine world the area is safe. I parked my vehicle outside the apartment for the duration of my stay with no hassles no break-ins reported or experienced during my stay."
"Geluksburg is klein en baie afgeleë. Daar is letterlik niks in die dorp, wat die sjarme van die plek is. Dit was baie rustig om rond te loop. Dit het gevoel soos 'n groot plaaswerf, met baie beeste en hoenders om gesien en gehoor te word."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Breaker Beach 502"'n Goeie strand, net jammer dat die hele week to ons daar was, 'n branderplankry kompetisie aan die gang was. Dus kon ons nie laat slaap nie, hulle het vroeg begin raas, en ons moes aanhoudend na ander strande gaan. Gelukkig is die ligging so goed, dat daar genoeg ander strande naby is."
"Baie naby aan Durban en baie mooi strande met voetslaanpaaie waar mens baie lekker kan stap."
"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."
"Lekker sentraal met baie aktiwiteite (vir oud en jonk) in die nabye omgewing."
"Underberg is 'n pragtige bestemming met soveel om te sien en te doen. Ons sal graag weer hier wil kuier."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Bermuda Flat Ballito"Pragtige, skoon strand met niks tekort. Daar is oral eetgoedjies en manne met sambrele en stoele. Lekker speelstrand vir die kinders. "
"Traditional, beautiful little town. We went on a walk in the Dinza Forest, and had a Sunday lunch at the old Fort. Full of history, and full of greenery. Quaint and interesting town."
"Netjiese skoon dorp. Ongelukkig is diens by wegneem eetplekke nie so vriendelik nie."
"Everything you need is close by. Both mall's are close and lots of good places to go for breakfast, lunch or dinner. Just awesome."
"I enjoy spending time in Howick. It has a lot of history to explore as well as wonderful little places to see and eating spots."
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."