Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.

Woodgrange, KwaZulu-Natal

Beach Cove

"Daar is nie veel in Hibberdene nie, maar dit het ons nie gepla nie, want ons wou net rus. "

Utrecht, KwaZulu-Natal

Paisley & Pomegranate B&B

"Utrecht is 'n skoon rustige dorpie met die vriendelikste mense!"

Vryheid, KwaZulu-Natal

Bella's B&B

"Vryheid is maar 'n "One Horse Town" en daar is nie veel vermaaklikhede op die dorp nie, maar die dorpie en sy omgewing is ryk aan geskiedenis en so 'n moet om na al die geskiedkundige plekkies en museums te gaan. Lucas Meijer se huis is in Vryheid, asook die Slag van Bloedrivier Museum en Terrein nie te ver uit Vryheid op pad Dundee toe nie. Dan is Piet Retief se graf ook nie te ver uit Vryheid op pad Noord-Kaap toe nie."

Kloof, KwaZulu-Natal

Eagles View

"Wat 'n pragtige groen, boomryke omgewing! Vir die natuurliefhebber is hierdie 'n wonderlike bestemming. Ek sou graag langer hier wou bly om meer van die omgewing te sien. "

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Square

"Baie sentraal om vandaar die suidkus te verken en het 'n pragtige skoon strand."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Gum Tree Glen

"Dis 'n pragtige omgewing met baie om te doen en te sien!"

Munster, KwaZulu-Natal

Kaja vir Baja

"Klein, rustige seedorppie. "

Mtunzini, KwaZulu-Natal

The Floral Cottage

"Fantasiese dorpie! Vriendelike mense en lekker kos by die Buccaneers Pub!"

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Knoxgore Garden Cottage

"Dit is baie sentraal geleë van ander strande. Dit is baie skoon en netjies."

Underberg, KwaZulu-Natal

Moya Cottage

"Lovely little town. A nice escape from the busy cities."

Uvongo, KwaZulu-Natal

211 Laguna La Crete

"Uvongo strand is vuil en lagoon nie geskik vir menslike gebruik. "

Glenwood, KwaZulu-Natal

The Courtyard Room

"Geen klagtes of kommentaar nie. "

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Perna Perna St Lucia

"Was teleurgesteld met die voëllewe op die water, maar verder het dit aan alle verwagtinge voldoen. Kon ook agterkom dat pryse fokus op buitelandse toeriste. "

Pinetown, KwaZulu-Natal

Pinetown Lala Land

"I didn't feel very safe travelling at night."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

32 Ocean Breeze

"Al wat ek kan sê is dis 'n nice strand en redelik veilig."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Cozumel 317

"Sal beslis weer terugkeer vir nog 'n vakansie."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Perna Perna St Lucia

"Die deel is volgens ons een van ons land se kosbaarste dele, bewaar asseblief die gebied ons wil weer kom. Dit is 'n moet vir iemand wat die natuur in sy ongerepte vorm wil sien en geniet."

Margate, KwaZulu-Natal

Villa Moya 48

"Very beautiful place for a holiday."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

Hunters B & B

"Mtunzini is 'n voëlkykersparadys! Selfs in die Winter is dit 'n heerlike dorpie om te besoek."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Ikhaja

"Pragtige strand."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

64 Cest Si Bon

"Te besig geraak. Strande nie meer veilig nie. Baie dronkies, veral by toegange van privaat strande. "

Willard's Beach, KwaZulu-Natal

Ballito Manor View 601

"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."

Ladysmith, KwaZulu-Natal

Boer en Brit Self Catering

"Baie besienswaardighede en 'n plek wat die moeite werd is om te besoek."

Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn

"Dit is 'n lieflike plek om net jou voete uit te skop en te rus. Verskriklik lekker en gemaklik. Daar is winkels om die draai en ook plekke om te besoek."

Page
Page 320 - Showing 9571 to 9600
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!