Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ons het net eers bietjie gesukkel om die regte Ocean Breeze te kry. Miskien net duidelike verwysingsbordjies aanbring by die ingang na Winklespruit. Dit sal eerstekommers dalkies vinniger bring by die regte Ocean Breeze."
"Nie die dorp self nie, maar die omgewing is baie mooi en beslis 'n besoek werd."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Daar is geen wegneem eetplekke soos KFC, Mcdonalds ens. nie."
"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."
"We could not swim in Uvongo's due to it being contaminated but it is an awesome place and close to everything to do."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
14 Beachcomber Ballito"Netjiese skoon strand, mens moet net versigtig vir die rotse wees."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Dargle Forest Lodge"Twee dae is net te kort om alles te sien en te ervaar in die Middellande."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Wyford Farm"Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass."
"Die strand is baie lekker en daar is 'n paar restaurante met baie lekker etes wat nie baie ver van die verblyf af was nie. "
"Regtig geen probleme. Die kamer was net te klein vir ons gewees a.g.v. die tipe werk wat ons doen en ook indien jy dit moet deel met 'n ander persoon. "
"It's a very nice place to go to Jolly Roger, just walk away from the place, great food."
"Bluff has everything, short distance to shopping centres and restaurants and beaches."
"Dit wat ons gesien en beleef het was lekker. Ons het net oornag so ons het nie baie kon sien nie. Fietsry en visvang glo ek kan jou daar besig hou."
"Die dorpie is te besig en daars nie baie aanwysings nie. Dit kan nogal help. Please fix the potholes!"
"Treasure beach is nie die skoonste strand nie, maar is stil en blykbaar lekker vir visvang."
"Dus baie rustig in Winkelspruit alles wat mens nodig het om weg te breek van die stadslewe."
"Ek kon nie glo hoe Umhlanga uitgebrei het, ek het my kort tydjie baie geniet en alles was binne loop- of ryafstand."