Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"What a nice and relaxed environment. The place is beautiful and neat. We had a great stay, no complaints whatsoever. We are definitely coming back."
"Ongelukkig is Scottburgh besig om te verval met paaie en sommige huise wat nie onderhou word nie. Wetstoepassing is ook iets wat nie bestaan nie, met taxi’s en bestuurders wat net doen wat hulle wil. Geen ontsag vir die gemeenskap en besoekers nie."
"I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Gough Heights 7"Partytjies in die strand se parkeerarea van die plaaslike bevolking wat in massas met taxibussies aangery word en wat dan tot laat in die nag (of selfs regdeur) met groot lawaai aanhou en wat die terrein ernstig bemors is ook 'n probleem. Die area word selfs as 'n publieke toilet gebruik."
"Ek was nog altyd 'n baie gelukkige besoeker aan Uvongo, maar was met hierdie besoek teleurgestel dat my spaarwiel van my Fortuner gesteel is in die strand se parkeerarea, met karwagte! Dit het my glad nie gerustelling gegee terwyl ons op die strand was nie. Ook teleurgesteld dat die hoofstrand weereens toe was met ons aankoms as gevolg van rioolbesoedeling. Dis een van die mooiste strande, hoekom word hierdie nie beter beheer nie? Ons was almal laas jaar dodelik siek met 'n maagvirus as gevolg van die besoedelde strandmeer. Dit sit 'n mens af om te bly terugkom."
"As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou."
"Die weer is heerlik met pragtige fasiliteite en strande. Waarde vir geld vir alle reisigers."
"Vakansie - ja. Sakereis - nee. Die verkeer in en uit Umhlanga was te erg!"
"Baie lekker plek om vakansie te hou. Heerlike restaurante en Taylors Meat, Science of Coffee en Hops is van die beste plekke wat uiteet, vleis- en koffiekoop aanbetref."
"Dis 'n baie mooi woongebied en ons sal enige tyd weer daar vakansie hou. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Villa Mia 11 St Lucia"Absoluut 'n moet vir voëlkykers. Ons het 205 soorte spesies gekry. Cape Vidal-besoeke is asemrowend. St Lucia is ons Suid-Afrikaners se trots. Riviertoere is 'n moet vir vakansiegangers."