Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Umhlanga streef daarna om misdaadvry te wees. Die sakekern is duidelik 'n gewilde kuierplek. Groot ontwikkeling vind deurlopend plaas."
"Daar is bitter min daar om te doen nou, als gaan agteruit! Margate is selfs erger, dit gaan daai plekkies doodmaak!"
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Beach Wood Cottages"Met al die storms is die strande verspoel, maar die uitsig van die see is nog daar. Perfekte plek vir n rustige wegbreek."
"Ek was 20 jaar gelede in Margate, en dit is nie meer veilig of lekker om in die aande daar rond te stap nie. Dit is maar soos ander dorpies ook. My ervaring oor die algemeen was positief."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."
"As we came from the Kruger Park where we saw the big 5 we actually were looking for something else - we did get that partly but maybe we were spoiled. Still we enjoyed it very much and would certainly recommend Bonamanzi."
"Padtoestande is gunstig en gerieflik om nabygeleë dorpies te besoek. Die kuns, kultuur, geskiedenis, en asemrowende landskap is 'n moet om te besoek."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pyramids Motel"Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou."
"Veillig, skoon, rustig en vol winkels vir die mense wat nie van die gedruis hou wat normale malls het nie."