Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Strande is en word baie mooi skoon gehou. Daar is alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou."
"Hierdie omgewing is 'n stukkie van die hemel. Jy sal altyd verfris van 'n vakansie hierso terugkeer."
"Baie stil, maar lekker as jy wil visvang en as jy wil kuier is dit nie so lekker nie."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Sands Beach Breaks Ballito"Dis die lekkerste strand en sal weer daardie strand besoek. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 17"Baie lekker weer en area om maklik vir drie weke weg te breek. Baie om te sien en doen. Cape Vidal is net 'n klipgooi ver, asook iSimangaliso."
"Perfek geleë om rugby of sokker by die stadions te gaan kyk. Dit is loopafstand."
"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."
Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
Ndumu River Lodge"Was 'n besonderse ervaring in die reservaat. Birding paradise het wêreldklas gidse."
"Uvongo is regtig 'n baie besonderse plek. Hierdie was 'n eerste vakansie in Uvongo en was ongelooflik mooi en rustig. Die plek sal ek definitief aanbeveel vir enige persoon. Daar is heeltemal genoeg aktiwiteite om jou besig te hou vir 10 dae. Die eetplekke was onoortreflik en die mense was baie gasvry."
"Die Midlands Meander-roete is 'n moet en die omgewing 'n ongelooflike ervaring!"
"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."
"Ek love Amanzimtoti, dit is hoekom ek elke keer besprekings daar rond maak."