Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.

Arbor Park, KwaZulu-Natal

Snips Accommodation

"Dit is ideaal. 'n Bietjie in die wilde en nogtans naby die dorp."

Mtwalume, KwaZulu-Natal

La Vista

"Dis veilig en pragtig."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Ipanema 6

"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Rondevoux 7

"A nice place, I love it."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Patricia

"Ballito het 'n mooi skoon en stil strand. Naas die Kaapse strande verkies ons Ballito omdat daar minder mense is en dus het ons lekker spasie om te loop en die see ten volle te geniet. Sal verseker Ballito aanbeveel."

Doon Heights, KwaZulu-Natal

1606 Shangri La

"Baie lekker area, winkels is naby en die strand is mooi."

Hluhluwe, KwaZulu-Natal

Ubizane Wildlife Reserve

"Maak seker dat jy 'n redelike bedrag kontant by jou het; by meeste van die parke wat ons besoek het het hul slegs kontant aanvaar weens hul kaartmasjiene wat gebreek was."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Flat 805

"Nothing wrong with the town at all. Beautifully clean and in tip-top shape. The beach(es) are pristine."

Ladysmith, KwaZulu-Natal

Egerton Manor

"Looks nice. Would have liked to stay longer to see the history."

Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

"Oorgenoeg swaar voertuie, die meeste ry baie mooi, net jammer jy kan nie teen 'n stadiger pas ry nie."

Rosetta, KwaZulu-Natal

Waterford Manor

"Ek dink die Midelllande is "over rated". Baie mooi omgewing, maar daar is nie iets baie spesiaal aan besoekpunte nie. Tsonga fabriek was 'n baie groot teleurstelling. Sommige kuierplekke was werklik vuil. Tafeldoeke het soos afveelap gelyk. Dit was miskien jare gelede die moeite werd, maar ek tel nou redelike verval daar op."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Stella Maris

"Ons is ou besoekers aan Amanzimtoti en dit het ons nog nooit teleurgestel nie. Dit voorsien aan elke persoon se behoeftes. Baie dankie! "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Peaceful and nice environment. Even if you don't have personal transport, public transportation is available."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze 38

"First time at Warner Beach. Really enjoyed the quiet beach and nearby amenities. Will definitely go back again."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 206

"Die strand is baie skoon. Die perfekte vakansiebestemming."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Eight Palms

"It's beautiful, quiet and safe. enjoyable place."

Thompson's Bay, KwaZulu-Natal

15 Siesta Shaka's Rock

"Getypoel maak dit 'n uitstekende swemplek vir kinders en ouer garde."

KwaZulu-Natal

Norton Farm Cottage

"Natuurskoon baie mooi. Vars lug en groen."

Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal

Ndumu River Lodge

"Daar was bykans geen voëllewe en die wild was net 'n paar spesies. Op die oomblik nog baie droog, maar glo dit sal baie verbeter sodra die somerreën geval het en kan dit 'n lekker ondervinding wees en baie meer om te sien."

Underberg, KwaZulu-Natal

Douglas Drift

"Very beautiful area in KZN."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Afsaal Holiday Flat 1010

"Baie mooi plek. Het baie goed om te doen vir jonk en oud. "

Page
Page 367 - Showing 10981 to 11010
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!