Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!"
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Home From Home Accommodation"Interessante ou geboue. Ek was ook in die middestad en het die argitektuur interessant gevind."
"Shelly Beach het 'n wonderlike groot strand. Al die winkels wat jy aan kan dink is daar, selfs 'n bioskoop."
"Ballito is 'n heerlike vakansiebestemming. Dink die uitbreiding van die nuwe winkelsentrums sal dit verseker verbeter.."
"Ugly Duckling-winkel het iets van alles. Jy mag nie net daar verby ry nie."
"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."
"As jy nie die area ken nie, is Glenwood nie die beste omgewing vir toeriste nie. Dit is ver van die besienswaardighede."
"Amanzimtoti bied alles vir vakansiegangers, maar kan ook onveilig wees. Daar is gereeld polisieteenwoordigheid vir die wat altyd en orals oor die land kanse wil vat. Sal aanbeveel dat kinders nie alleen tot by die swemstrand stap nie, maar as hulle reg voor die blokwoonstel strand toe wil gaan, is daar nie 'n probleem nie."
"Ape kan problematies wees. Mense behandel hulle soos speelgoed en voer hulle tot nadeel van ander vakansiegangers, want ape kom soek kos by al die eenhede. "
"Behalwe vir die swak kwaliteit van die drinkwater, is dit 'n uitstekende toeristebestemming. Die seewater is baie helder en lekker warm hier, veral by Lucien-strand. Dit is uitstekend vir 'n dag op die strand."
"Ons het vir die afgelope 20 jaar al 'n paar keer die Natalse Middellande besoek. Lyk vir ons asof die nuwe tendens is om van die uitstalwinkels in 'n groep te plaas (soos by Wiggly Pig) wat vir ons 'n mooi ontwikkeling was. Goed om te sien dat die konsep groei en dat daar heelwat ontwikkeling plaasvind. Dit bly 'n spesiale streek om te besoek. Die verskeidenheid in die area is baie aantreklik."
"Ramsgate is stil met baie mooi strande. Daar is menige puik restaurante naby. Die SPAR maak inkopies gemaklik en 'n mens kan enige iets daar kry vir die kombuis."
"Uvongo is nog altyd 'n lekker vakansiebestemming gewees en ons voel steeds dieselfde oor die Suidkus."
"Wonderlike klein plek. Baie rustig. Mense baie bedagsaam en help graag vreemdelinge. Baie plekke om te besoek rondom Park Rynie. Dit is mooi in die middel van alles. "
"Vanaf Westville kan jy maklik na die Valley of a 1000 Hills of die pragtige strande van Durban ry. Westville is netjies en die inwoners is baie vriendelik. "