Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Daar was 'n water beskikbaarheids probleem wat ons verblyf definitief negatief beïnvloed het. Ons het laat die middag arriveer en vroeg die volgende oggend vertrek."
"Baie sentraal en pragtige natuur - lyk of dit besig is om te verdwyn. Moet nie te veel uitbrei nie."
"Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap."
"Dis 'n heerlike vakansie naby winkels en die South Coast Mall. Baie eet plekke en strande. Buite seisoen is dit 'n fees!"
"Ramsgate is 'n mooi vakansie bestemming, lekker om uit Margate se gejaag te wees."
"Daar is nie soveel aktiwiteite om te doen anders as in die winkels rondloop, in die see swem en uShaka toe gaan nie. Maar dit is 'n lekker wegkomkans."
"Die omgewing waar die Montusi Self-Catering Cottages is, is pragtig. "