Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Bergville is sentraal geleë en ideaal om die Drakensberg verder te verken."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Witsieshoek Mountain Lodge"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"
"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."
"Dit is naby alles en is 'n lekker plek om te rus, maar 'n ent van die see af weg moes elke keer see toe ry. "
"'n Baie rustige omgewing en die mense daar is ook baie vriendelik. Wildvreemdelinge sal jou groet en met jou begin gesels. Dit is naby aan Amanzitoti so jy kan gou in jou moter klim en gaan shop. Dit is ook n skoon omgewing. Kan gerus gaan kuier daar."
"Pragtige natuurskoon, naby aan Bloedrivier en soortgelyke geskiedkundige monumente. "
"Ons was mal oor die klein-dorpie gevoel. Teenaan die kus en baie rustig. Ek hoop Umdloti kan altyd so intiem bly."
"Dit was ons eerste keer in Uvongo omgewing, ek was verbaas oor die mooi strand en uitsig. Die winkels ens is loopafstand. "
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pyramids Motel"Is mooi als je er overheen rijd via de snelweg, maar zou de golden gate bij Clarens bezoeken."
"Ongelooflik pragtig, wees net baie bewus van grondpaaie en padwerke. Nie onmoontlik met 'n gewone motor nie, maar beter vir 4x4s!"
"Good location for fishing, picnicking and shopping. Convenient location for visiting Port Shepstone, Margate and Wild Coast."
"Ons het bloot deur Pongola gereis en nie veel gesien nie. Wat ons wel gesien het, het ons beïndruk en ek sou graag wou oorbly om bietjie rond te kyk."
"A friendly place although obviously an older area with not much new development. Galleria is a lovely shopping centre with good entertainment for kids. "