Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Baie goed! Al ons inkopies by Woolworths en Checkers gedoen. Heerlike varsgebakte vis by 3 Vikings gekoop."
"Uvongo en omgewing is ons go-to vakansiebestemming. Die strande en selfs die dorpe was besonders netjies en skoon. Die paaie is bietjie sleg, maar hulle het daaraan begin aandag gee voor ons vertrek het."
"I hope this beautiful place recovers in full from the floods so many more can enjoy it."
"Ek hou baie van Margate. Die enigste problem was dis 'n bietjie ver uit Durban Central uit."
"In vergelyking met ander, omliggende strande is Uvongo meer skoon en netjies en geskik vir vakansiegangers of sakereisigers. Dis 'n rustiger omgewing en meer veilig op die strande self. Daar is beslis baie doendinge en alles is lekker bymekaar, bv. winkels en ander sentrums asook 'n groot verskeidenheid restaurante. Ons kom altyd graag eerder Uvongo toe vir 'n gesinswegbreek op nie-vakansie-tye of midweke."
"Soos baie ander dorpe kan hulle doen met "paaie opvul". Die dorp het baie potensiaal en ons aandete by The Wreck was voortreflik."
"Saint Lucia is a great holiday destination. It has plenty for wild life enthusiasts on offer. The streets were lovely and clean and plenty restaurants to satisfy the appetite."
"Ek dink Margate en Ramsgate het baie potensiaal. 'n Negatiewe punt was die water wat besmet was en ek en my man (en volgens die apteek en koerante baie ander ook) het E-Coli opgetel. Die dorp en strate is baie verwaarloos en ons besef dat die ekonomie en die storms en die Covid het 'n groot uitwerking gehad op hulle. Maar ek glo dat as iemand verantwoordelik in beheer kom sal dit weer die juweel van die kus word soos dit vroeër jare was. Baie plekke wat aangedui word op kaarte as besienswaardighede was toe en het doodgeloop. Wat 'n groot jammerte is want ek dink die mense wat hulle plekke beskikbaar stel vir besoekers het die toeriste nodig. Doen iets aan die riool wat in die see inloop en die munisipaliteit moet hulle kant bring. "
"We stayed in these parts before and had a few incidents, but not at Charlotte se Standvilla"
"I think its important that customers receive full disclosures in order to make an informed decision."
"What you see is what you get. No false information about the accommodation."
"Pragtige omgewing, genoeg besienswaardighede, moet nie Falcon Ridge Birds of prey se vertoning mis nie!"
"Het nie Southbroom se strand as sulks besoek nie, omdat die verblyf in die San Lameer kompleks is, wat 'n entjie verby Southbroom is, en San Lameer het sy eie strand en fasiliteite. Southbroom het egter 'n baie lekker koffie-winkel, 'n Spar, apteek, en paar ander winkels."