Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Hillcrest is 'n baie lekker bestemming as jy Durban wil sien. Dit is rustig en veilig en jy kan van daar af ry om die ander dele van Durban te sien sou jy wou."
"'n Stil en rustige atmosfeer omring jou ten alle tye, kan dit vir enige iemand voorstel. Die Wildcoast Sun en Waterworld is slegs 20 km weg."
"Aangesien Surf Bay Sands meer in Shelley Beach geleë is, is dit goeie area. Margate ongelukkig het werklik agteruit gegaan."
"Dorp is skoon, maar dringende aandag moet gegee word aan die rioolreuk in die omgewing. Life Style Village bly 'n treffer t.o.v. restaurante en winkels."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Montusi Mountain Lodge"Privaatoorde is almal pragtig en word goed instand gehou. Sal nie staatsinstansies in die omgewing aanbeveel nie."
"Mtunzini is ‘n pragtige skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar. Die dorp is baie rustig met 'n pragtige strand en reservaat."
"Eshowe is ‘n pragtige, skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar."
"Baie baie baie besig in seisoen, mens sit in verkeer op 'n Saterdagaand en strande nis et toegepak. Sal definitief aanbeveel, maar buite seisoen as mens kan!"
"Mooi kusdorpie. Flooimarkte. Die see en 'n winkelsentrum nie ver vandaar. Dan ook die jaarlikse Opikus Fees."
"Ballito is n uitstekende wegbreekplek, weens die kwaliteit van die beskikbare verblyf en die twee winkelsentrums. Daar is 'n verskeidenheid van lekker swemstrande en die voetpaadjie langs die see is tops."
"Great place to spend a weekend. Especially if you want to head into the mountains for hikes or up Sani pass, or even just to chill. Many great restaurants in the area."
"Lovely area St. Michael's on Sea. Our little grandson (4 years old) calls this the "Angel Beach"."
"Marina Beach en Southbroom is rustige woonbuurte met Blouvlagstrande. Klein winkels en wegneemeetplekke van goeie gehalte is beskikbaar."
"Margate is vir my te besig, maar die strand by Uvongu in beter, veral vir ons ouer mense."
"Pennington has a large number of good restaurants, surprising for a place of its size. Just for interest for those visitors of over 60, Spur in nearby Scottburgh has a Tuesday special of 50% off any meal for over 60s."