Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Uvongo has all you need for when you're on holiday. Just as in most towns, remember to buy clean drinking water."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Baie oulike plek en omgewing. Sal volgende keer langer bly."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
aha Alpine Heath Resort"Baie om te doen en asemrowende natuurskoon."
"Pragtige see, sonsopkoms, skoon strate, winkels baie naby en heerlik uiteetplekke."
"'n Mooi skoon en netjiese area. Die mense self wat daar woon is ook baie vriendelik en beleefd."
"Not much to do around, so you got to be prepared for a mini drive for any activities."
"Richardsbaai het baie uitgebrei van toe ons daar gewoon het. Groot inkopiesentrums is 'n pluspunt vir dae wat die weer nie saamspeel nie. Die strand is nie meer 'n aantrekking nie, dit het baie agteruit gegaan."
"Always an awesome place to visit. Beautiful, serene, lots of restaurants and shops in close proximity."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Dis 'n baie rustige area en daar's nie baie aan die gang nie, maar dit het die naweek weg beslis meer rustig gemaak en ons kon dit geniet in stilte met die natuur om ons. Daar is ook oulike winkels om alles te kry wat benodig sou word."
"Algeheel het al die restuarante in die dorp ons baie goeie diens en top gehalte kos voorsien. Reef & Dune Rest. Die Visserman - Wonderlike ontbyt en visvang charters. Fishermans - Jou vars seekosrestaurant, bietjie weggesteek reg by die Engen. Die strand was vuil en vol glasstukke. Die dames wat onder die bome gesit en niks doen het nie, het vir my gesê hulle werk vir Parkeraad en maak skoon. Dit was 'n klug. Daar kan meer gedoen word om van die staats-instansies mooi en beter plekke te maak."
"A great place to stay which is in close proximity to many interesting activities. "
"Very limited quality food offerings from the restaurants. Those restaurants that we visited, the hygine and the food quality was below the average."
"Dis net jammer dat aan die suidekant van die lagoon daar nie meer toegang is tot by die restaurant en kiddies-swembad nie. Na die vloede is daar ook nie meer strand aan Jakaranda se kant nie, maar dit het ons nie weerhou daarvan om heerlik te rus en te ontspan nie."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Springholm Cottages"Midlands is truly a gem. I have a son who goes to school in the Midlands and we discover new places every time we come for school functions or just to visit him. I would recommend as a holiday destination as well. It's beautiful and serene."
"Restaurants were above average, meals fantastic and brought to the table hot which was great. Service stunning with very friendly staff. Flavours Restaurant Crayfish Inn Also there is a very quaint little restaurant just next door to Popeyes, between Popeyes and an Antique shop, I forget the name. This little place had great service, value for money, food delicious."
"Klein deel van Howick gesien, die eetplek naby gastehuis was fantasties en veilig om na toe te loop, sou meer wou sien, maar tyd was min."
"Soos baie plekke in die land is die pad na Underberg en selfs in die dorp vol slaggate, "potholes". Sou beslis help as dit instand gehou kon word. Dit het gemaak dat 'n mens nie die omgewing wil verken en die plaaslike gemeenskap (restaurante en toeruste aanloklikhede) wil besoek nie."