Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.
"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
"Dis die lekkerste plek om weg te breek. Stil rustig en mooi. Baie plekke om te besoek. Te lekker. "
"Alles wat jy sal benodig op vakansie sal jy vind in Langebaan; winkels, banke, restaurante, voertuig-hersteldienste ens."
"Dis een van die beste plekke om vakansie te geniet, dis naby winkels, die see en daar is fasiliteite om kinders besig te hou. Lekker stap deur die stalletjies en heerlike eetplekke, just love it!!"
"Mykonos is ideal vir 'n gesin en het als vir oud en jonk. Dit is veilig en word goed in stand gehou."