Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.
"Behalwe nou vir die bepalings op die beaches en bars is Langebaan 'n amazing plek om te kuier. Sal definitief weer teruggaan."
"Langebaan is self ’n heerlike vakansieplek en ook goed geleë vir daguistappies in omgewing."
"Langebaan is ‘n lieflike vakansiebestemming met net genoeg winkels om jou te bied wat nodig is. Die jaarlikse Kersmark in Desember is ook nie iets wat misgeloop moet word nie. Goeie eetplekke om van te kies en baie vriendelike mense. "
"Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier."
"Langebaan is an amazing place. The lagoon and beach are beautiful. The area has shops, restaurants and facilities, but no city crowding. The West Coast Reserve has the flowers, animals and birds. We also visited the West Coast Fossil Park, which was amazing. We looked at birds up at Velddrift, on the salt pans, and along the Berg River."