Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Maak seker jou voertuig kan wilde grondpaaie hanteer - meeste van die paaie na bestemmings in die area is feitlik onmoontlik vir gewone (lae) sedans/ hatchbacks."
"Baie rustige dorpie met baie in en om hom om jouself mee besig te hou. Staproete was ook 'n belewnis gewees. Sal enige dag weer daarheen gaan en familie en vriende voorstel om daar te gaan om bietjie te ontspan."
"Die dorp self is goor, maar die omliggende gebiede is baie lekker om vir 'n naweek of langer weg te breek. Die mense is vriendelik en die area is mooi en rustig."
"Bela-Bela het dadelik 'n vakansie stemming as jy daar aankom. Die klimaat is baie lekker."
"'n Wonderlike omgewing om lekker te kan rus. Verskeie ander plekke rondom om te besoek. Baie interessante omgewing. Natuur is pragtig, met die mis ongelooflik mooi tussen die bome. "
"It seems that there are some interesting places to visit in and around Vaalwater. The area is convenient for visitors from Gauteng, being only about two and a half hours drive for us."
"Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming. "
"Die natuur, plante en massas bome langs die Magoebaskloofpas is so spesiaal. "The Wheelbarrow" restaurant in die pas se kos is puik, en so ook hulle tuine aan die agterkant. Haenertsburg is 'n lieflike dorpie met vriendelike mense. "
"Het net een nag oorgebly in Potgietersrus, en het nie veel van die dorp gesien nie. Ons beplan om in die nabye toekoms weer in Limpopo te gaan rondry en kuier om na besienswaardighede te gaan kyk."
"If you want to rest this is ideal. Not for people to go do shopping or that want to go to town."
"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"
"Ek bly self in Bela-Bela en geniet elke oomblik daarvan. Soveel om te doen en soveel om te sien. Die mense is vriendelik en verwelkom vakansiegangers. "
"Pragtige omgewing. Moenie te haastig wees nie. Ry stadig en neem die omgewing in. Haenertsburg is baie oulik en restaurante is goeie waarde vir geld. Definitief die moeite werd vir 'n langnaweek of langer."
"A beautiful piece of South Africa with it's sweeping mountain and forest scenery that takes your breath away. "
"Ons gaan graag in daai rigting omdat dit altyd lekker weer is en naby genoeg vanaf Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek."