Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Limpopo is nice place to visit and you experience lots of things like climate, vegetation etc. People are friendly, but most drivers in Limpopo is a mess."
"Magoebaskloof Adventures were wonderful - ziplining and tubing exceeded expectations."
"Mense is baie behulpsaam en vriendelik en het alles wat jy mag nodig hê, en die teerpad na Grootgeluk Boskamp was baie mooi."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
LaPumba"Very quiet and secluded, away fom city, however very little access to shopping conveniences, so you must ensure you take everything you want with as there is a basic shop and butcher but it's very limited."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Plaashuis"Leeupoort Vakansiedorp het werklik ons gunsteling vakansiebestemming geword."
"I love Bela Nela a lot this was not my first time, but I think is the last."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ludakari"Daar was 'n lekker mark wat ons kon bywoon agter die karavaanpark. Dit het so lekker plattelandse gevoel gehad. Ek het voorheen 'n huis daar gehad en het na 16 jaar weer teruggegaan. Dit was nog steeds die vriendelike en mooi omgewing wat die voorheen was. Almal groet. Dit is 'n baie mooi plek vir mense wat lief is vir die natuur en wat rustigheid vir hulle siele soek."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Absolutely lovely! The staff were all very friendly and helpful. Excellent game drives"
"Baie naby die Kruger Nasionale Park, ons het net oorgeslaap. Omgewing pragtig en mense is baie vriendelik!"
"Magoebaskloof is 'n pragtige omgewing, die bome en al die plante en kleure van die omgewing maak dit die moeite werd."