Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Die wild is baie min! Ons het vir 6 ure rondgery en net rooibokke en vlakvarke gesien. Dit word geadverteer as 'n Groot 5-reservaat, maar daar aangekom vind ek uit leeus word apart aangehou en teen 'n heftige fooi kan jy na die lion feeding gaan kyk op Woensdag- en Sondagoggende. Die warm swembaddens was toe nou glad nie so warm nie. Jammerte. Kalahari Oasis is 'n great pub!"
"The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there."
"Dit lyk skoner en netjieser as 'n paar ander dorpe waar ek onlangs was. Net jammer daar's 'n totale onwilligheid om slaggate in die paaie reg te maak."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bosveld Vreugde - House Nyala"Baie goed geleë, 'n lekker plek om uit te span met baie wild om te sien."
"Ons het Warmbad besoek en was beïndruk oor die algemene netheid en die hoeveelheid skoon swembaddens daar was. Vir 'n eerste besoek was ons in ons skik. "
"Die dorp en omgewing het beslis iets vir elke persoon wat dit gaan besoek."