Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Die dorp self is nie baie skoon nie en die paaie is nie in 'n goeie kondisie nie. Daar is wel baie om te doen en sien. Daar is baie winkels en malls en als naby."
"As jy opsoek is na 'n stilte en om bietjie te rus en te ontpan saam jou familie is dit die plek vir jou."
"The place is magic, experience nature and the mountains, definitely changed our attitude about Tzaneen and its surroundings."
"Die Modi Mall is beslis 'n aanwins vir Modimolle-inwoners. Koro Creek Bushveld Gholfbaan is 'n moet-speel - baie bokkies loop rond. Castle De Wildt moet ook besoek word - dit is nou oop vir publiek en etes word bedien."
"Ons was dalk aan die verkeerde kant van die dorp, maar daar was nie plekke om aandete te gaan geniet nie. Ons het wegneem etes gekry en in die hotelkamer gaan eet. "
"There are great mountains around the area. It was disappointing to only have one hiking trail in the entire town."
"My place of birth has changed in many ways, but it was nevertheless interesting and pleasant to visit."
"Glad shops were available on a Sunday when we needed it and early morning before work."
"Haenertsburg is 'n prentjiemooi bestemming. Ongelooflik mooi en vriendelike mense."
"Klein dorp maar alles wat jy benodig van besteming, 'n moet as jy moeg is vir geraas."
"Ons het die dorp 'n oornag gemaak om die laaste vars goed vir ons besoek aan die wildtuin aan te koop. Vir die doel was dit voldoende."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Plaashuis"Dit is baie sentraal geleë en daar is 'n winkel wat noodsaaklikhede verkoop wat dit baie gerieflik maak."
"Thabazimbi word eintlik vreeslik onderskat as 'n toeristebestemming. Die dorpie het al die fasiliteite wat jy mag nodig hê. Dit is in 'n pragtige area met fantastiese uitsigte, ongerepte bosveldplase en boonop 'n Groot Vyf-park! 'n Vakansie in Thabazimbi word definitief aanbeveel!"