Verified Reviews
Lorraine
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lorraine
Rated 4 out of 5 based on 9 reviews.
"Dalk bietjie ver van die toeristeplekke, maar vir ons was dit ideaal vir die besigheid wat ons moes doen. Baie naby aan groot winkelsentrums, maar ver genoeg vir lekker stilte."
"My ondervinding was dat dit 'n veilige omgewing is. Het kennis gemaak met 'n persoon wat deel is van 'n omgewings patroliediens 24/7."
"Eintlik meer `n gewone woonbuurt, maar mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area."
"Alles is om die draai! Perfek vir sakebesoek of oornagstop of kuier by familie wat daar naby woon. Of sommer net vir besoek aan PE."
"Baie mooi plek. Rustig. Bietjie ver van alles maar dit was nie moeilik om by plekke uit te kom nie."
"Dit is ideaal as jy na een van die trou venues in die area gaan maar ek sal nie daar bly as ek met vakansie is nie. So vir besigheid sal ek dit eerder voorstel."