Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld
Rated 4.2 out of 5 based on 740 reviews.
"Tzaneen is 'n mooi dorp maar dit is op die ou end van die dag meer net 'n oornagdorp. "
"Ons was op twee verskillende dae in Phalaborwa op meer as een plek en was elke keer deur bedelaars lastig geval. "
"Hanertsburg is regtig 'n pragtige dorp en almal baie gasvry met die mooiste natuur so teen die berge, was al voorheen daar met Asaleafees asook Kersiefees en dit bly asemrowend mooi met interessante winkeltjies en is dit 'n moet om altyd eerste week in Oktober na hul Asaleafees/Kersiefees te gaan asook dwarsdeur die jaar! Pragtige gastehuise en ons verblyf was puik. "
"Hotel en geriewe by gholfbaan nog in boufase en sal 5 ster wees sodra voltooi - gholfbaan nie in n goeie toestand nie maar sal hopelik vorentoe meer aandag kry!"
"Geen lekker ontbytplek op 'n Sondagoggend vir brunch nie! Moes maar die Spur ding doen! Pragtige dorp!"
"Haenertsburg is an unusually beautiful, spiritual town with wonderful energy. One feels rejuvenated after spending time in this picturesque town. The shops and the locals all add to the enjoyment of being there."
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."