Verified Reviews
Magaliesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Magaliesburg
Rated 4.3 out of 5 based on 137 reviews.
"Magaliesburg - is regtig 'n "juweel". So mooi. Baie oulike winkeltjies langs die pad. Vintage Amber - lekker ontbyt daar geeet, pragtige goedjies om te koop. Die roomysfabriek La venezania - watse bederfie."
"I would have preferred to have mosquito repellent as added to the cabin. Other than that, the place is a hidden nugget."
"Lovely little village with everything you need. Friendly people and beautiful scenery."
"Magalies Meander se internet info baie skaars. Het dit doodgeloop? Kan meer bereik met advertensie. Daar is oulike eetplekke met aangename geselskap."
"Ons het gaan stap by Shelter Rock (30 km weg), wat pragtig was. Die volgende dag het ons gaan perdry by Magaliesburg Horse trails. Oraloor is daar nie veel aktiwiteite in die omgewing nie, met die naaste groot staproetes so 20-30 km weg. Maar dit was uitsonderlik ontspannend en ek sal dit aanbeveel."
"Baie mooi area en ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos staptoere, fiets and ander bos-aktiwiteite."
"Baie mooi, lekker plek minder as 'n uur van die huis in Allens Nek af. Baie om te doen in die omgewing!"
"More signs to most of the places will be great for someone that doesn't know the place well."
"Magaliesburg en sy omgewing het definitief nog baie besienswaardighede, ons sal graag weer wil terugkeer en verder kuier."