Verified Reviews
Marina Martinique
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marina Martinique
Rated 4.7 out of 5 based on 117 reviews.
"Lieflike omgewing! Min winkels in die area, wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee, maar tog nie te ver van die winkelsentrum dat dit ongerieflik was nie. Strande pragtig, en mense vriendelik. Baie goeie plek vir enige iemand om te gaan ontspan."
"Pragtig, tuine is baie mooi, sekuriteit is goed en personeel baie behulpsaam."
"Marina Martinique is 'n wonderlike plek om te rus. Ons het die boot cruise gedoen met sonsondergang en dit was pragtig. Dit is baie naby aan die see en selfs aan restuarante geleë."
"We attended the open water national competition at the marina so judge it on that basis, rather than a visit to the marina. The event was very well organised and the restaurant functioned well with the sudden influx of people. The marina is well taken care of and the security is very good."
"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."
"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."
"Dis 'n baie rustige en pragtige plek en sal enige tyd weer by Marina Martinique vakansie gaan hou."