Verified Reviews
Marina Martinique
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marina Martinique
Rated 4.7 out of 5 based on 117 reviews.
"Baie lekker area om in te bly! 'n Bietjie weg van die gedruis van vakansiegangers. Mooi uitsigte!"
"Rustig en naby baie besienswaardighede en dinge om te doen en wat ook daguitstappies kan wees as jy daarvan hou om bietjie verder as Jeffereysbaai te ry en plekke te besoek. "
"Is 'n pragtige rustige plek. Net jammer dat gaste nie self deur hekkie na see kan gaan nie. Jy moet bel dat iemand vir jou kom oopsluit. "
"Dit is goeie waarde vir geld en gaste word selfs per boot by die gastehuis gehaal om by die Marina Wharf te eet, en glo my die kos daar was so lekker dat ons 3 aande in 'n ry daar gaan eet het. Marina Martinique kry 12/10 vir hulle verblyf."
"Marina Martinique is fantasties. So veilig en die sekuriteit is puik en altyd vriendelik. Ons sal beslis weer besoek en selfs eendag koop as ons kan. "
"Plek is baie goed in stand gehou en veilig. Kan dalk oorweging gee aan 'n kafee waar basiese benodighede aangekoop kan word."
"Dit is 'n pragtige vakansiebestemming. Dit is nie die oord se skuld nie, maar die wind wat 6 DAE AANMEKAAR gewaai het, maak jou mismoedig!"
"Marina Martinique is 'n goeie bestemming. Dis darem veilig binne die marina en die kanale is lekker om in te swem en maak vir mooi sunsets."