Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"A unique and wonderful piece of South African beauty, cannot wait to go back."
"Ek dink dat ek en my vrou ons harte verloor het op Marloth Park, wat 'n puik stuk bosveld is dit nie."
"Love Marloth Park - so lovely to have animals strolling around so close to you. Peaceful place."
"Ons is al baie gewoond aan Marloth Park. Ons hou baie van die plek, omdat die diere vir jou kom kuier op jou voorstoep!"
"Pragtige plek en ek sal definitief weer soontoe gaan, alhoewel ek nie weer Mtombo sou gebruik nie. Die rustigheid en die ligging goed en naby die KNP."
"It is perfect for visiting KNP. Especially with teenagers. There is a good television and that is a prerequisite for them."
"Beautiful nature reserve sharing the Crocodile River with the Kruger Park. Lots of game to be seen inside Marloth Park and on the Kruger park side of the river. It is nice to be able to walk with the wild animals in Marloth Park as the dangerous ones are safely on the Kruger Park side of the fence."
"Dit was ons eerste besoek en ek het baie van Marloth Park gehou, sal verseker weer soontoe gaan!"
"Marloth Park is a lovely estate. Sand roads were a little difficult to drive on but we managed nonetheless. "
"Wat 'n verrassing het ons gekry met ons eerste besoek aan Marloth Park. Dit is 'n stunning plek, gaan weer en weer terug gaan! "
"Sou graag wou sien dat hulle inligting oor wat binne die park is by die hek uitdeel vir nuwe besoekers. Ons het laatmiddag, die dag voor ons vertrek het ons eers die wandelpad langs die grensdraad ontdek, asook die leeupark binne Marloth - alhoewel ons die leeus kon hoor brul."
"Ons eerste keer in Marloth. Baie aangenaam verras gewees. Baie diere. Pragtige stuk bosveld, en lekker naby aan Wildtuin se ingang."
"Not an overly developed area which is quite refreshing. Lots of friendly locals, enough varieties of birds to keep one endlessly busy identifying. Also very conveniently close to the Kruger National Park."
"Marloth Park is close to the Kruger National Park, Swaziland and Mozambique. It's a nice place to use as a central point to travel to these destinations."
"This was our second stay at Marloth Park. We really enjoy it as a holiday destination and highly recommend it to other travellers. It will definitely become our yearly travel destination!"
"By Marloth Park voel jy rustig en is in die middel van die bos met die nodige winkels en restaurante. Alles wat jy nodig het is beskikbaar daar. Jy het ook 'n keur van watter hek by die Krugerwildtuin jy wil ingaan aangesien Marloth tussen Krokodilbrug en Malelane geleë is. "
"Pasop vir die paaie om die park, die paaie langs die Kruger Nationale Park se heining is vreeslik sleg en ek beveel eerder 'n 4x4 aan. "